Seisoen van Luister

Die Seisoen van Luister se nuwe webtuiste is op 9 Februarie 2009 geloods!

Dit is nou gehuisves by www.seisoenvanluister.co.za waar jy meer kan lees oor die produkte, prosesse, bronne en luisterverhale wat die Seisoen van Luister die afgelope paar jaar geskep het.

Luisterryke eredienste se PowerPoint en Word files kan dus voortaan daar afgelaai word:

Registreer by die Seisoen om bydraes op die blog te maak of lewer anonieme kommentaar by enige van die bydraes op die webtuiste.

NB - jy kan ook inlog met jou gmail account wat jou outomaties registreer by die Seisoen blad!

Jy kan selfs jou eie blog skep by die nuwe webtuiste!