Wie's hier?

Ons het 29 gaste aanlyn

Besoekers

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag112
mod_vvisit_counterGister365
mod_vvisit_counterHierdie week1417
mod_vvisit_counterVerlede week1721
mod_vvisit_counterHierdie maand6313
mod_vvisit_counterVerlede maand8868
mod_vvisit_counterAlle dae611739

Aanlyn (20 minute gelede): 5
Jou IP: 18.206.15.215
,
Today: Aug 23, 2019

Die Seisoen van Luister het 'n eie webtuiste!

Gaan na www.seisoenvanluister.co.za en lees meer oor die produkte, prosesse, bronne en luisterverhale wat die Seisoen van Luister die afgelope paar jaar geskep het.

PowerPoint en Word hulpmiddel

Die Seisoen van Luister voorsien elke week 'n PowerPoint en Word hulpmiddel vir gebruik saam met die fokusteks van die Leesrooster se Preekriglyne wat Bybel-Media in samewerking met Communitas uitgee.

Die uitgangspunte is die volgende:

  • Dit sluit direk aan by die Seisoen van Luister se kultuur, styl en metodiek.
  • Dit sluit direk aan by die Preekstudies met Liturgiese voorstelle gebaseer op die kerkjaar.
  • Dit gebruik visuele media en verhale om ‘n erediens-ervaring te skep waarin ‘n egte ontmoeting met God en mekaar kan gebeur.
  • Dit skep ‘n Familie-vriendelike toepassing vir die erediens.
  • Die projek word steeds met die heelhartige ondersteuning van Bybel-Media moontlik gemaak.
  • Daarom kan ons die PowerPoints en Word-lêers steeds gratis beskikbaar stel.
Titel Filter      Vertoon #  
# Artikel Titel Outeur
1 Stiltetyd boekie aan die hand van die RCL tekste vir die derde kwartaal 2016 Chris van Wyk
2 Sleuteltekste 2016-2017 Chris van Wyk
3 Baniere vir ons geloofstryd - Pinkster 2013 Chris van Wyk
4 Fokustekse 2012-13 Chris van Wyk
5 Toekoms van die Seisoen van Luister PowerPoint en Word hulpmiddels Chris van Wyk
6 Fokustekste 2011-2012 Chris van Wyk
7 Meningsopname - In die spore van Barnabas - Pinksterreeks van die Seisoen van Luister Chris van Wyk
8 Pinkster 2011 PowerPoints Chris van Wyk
9 Palmsondag-Goeie Vrydag-Paasfees Chris van Wyk
10 in die spore van Barnabas - Pinkster 2011 Chris van Wyk
11 SVL - PowerPoints Vakansietyd Chris van Wyk
12 "Oor Grense": Die tema vir 2010 Nelis Janse van Rensburg
13 Nuus van Seisoen van Luister Chris van Wyk
14 Seisoen van Luister Chris van Wyk