Wie's hier?

Ons het 34 gaste aanlyn

Besoekers

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag249
mod_vvisit_counterGister225
mod_vvisit_counterHierdie week956
mod_vvisit_counterVerlede week1933
mod_vvisit_counterHierdie maand4610
mod_vvisit_counterVerlede maand8577
mod_vvisit_counterAlle dae601168

Aanlyn (20 minute gelede): 8
Jou IP: 34.229.24.100
,
Today: Jul 17, 2019

Sentrum vir Bedienings Ontwikkeling: SBO

horizontal rule

Belangrike Nuusflits!

Kyk hier!

Volledige 2009 opwindende program!!

horizontal rule

bullet In die Sentrum vir Bedienings Ontwikkeling help ons as kollegas mekaar om met ‘die genadegawe wat God gegee het’ te strewe na uitnemendheid in die bediening.

Wie leef, leer. Wie leer, leef.

Prof Malan Nel

Direkteur van Excelsus

Tel: (012) 420 4952

Epos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

"Kom neem deel aan die opwindende groei- en leergeleentheid!"


Klik hier om van die belangrikste aanbiedinge van Exelsus te kan bereik:

Hier is die volledige Kursusprogram vir 2009

 

SEMINARE EN WERKSWINKELS SAAM MET DIE SENTRUM VIR KONTEKSTUELE BEDIENING

INHOUD KURSRIES

BEMARKINGSNAAM

LENGTE

DATUM

1            Kontekstuele Bedieninge

Ontwikkeling van drie kontekstuele Bedieninge – een dag elk

· Anti-misdaad

· Voorskoolse opleiding

· Bewaar die aarde

Een dag elk

18 April

22 Augustus

05 September

2            Trauma Berading

Identifisering van trauma en pastorale sorg benaderings

Een dag

Nie in 2009

3            Getroue Getuies

Opleiding van aanbieders vir die kursus in Diens Evangelisasie en Geloofsdeling

twee en ‘n halwe dag

1:16-18 Febr 09

2: 02-04 Nov 09

3: 13- 15 Febr 09

4            Seksualiteit[1]

Pastorale sorg en die trauma van molestering en ander seksuele gedrag

Een dag

Moet bepaal word

5            Eetversteurings[2]

Identifisering van pastorale behoeftes en sorg aan persone met eetversteurings

Een dag

Moet bepaal word

6            “Active Parenting”

Opleiding van aanbieders van die video ondersteunde kursus in Ouerskap

Een dag

15 Sept 2009

7          Bemarking in Gemeentes

Wat kan gemeentes aan bemarking doen en hoe?

Een dag

02 Junie

8          Uitbranding

Pastors brand ook uit. Insig en optrede

Een dag

Moet bepaal word

horizontal rule

[1].Een dag seminaar oor seksuele trauma en ook ander afwykings (meermale in verband met traumatiese ervarings). Een OE.

[2].Een dag seminaar oor die pastorale betrokkenheid by persone met eetversteurings. Een OE.

Kontak inligting

Ons hoor graag van jou!

Gee vir ons voorstelle of idees hoe jy dink ons Excelsus kan uitbou!

Klik hier vir inskrywingsvorm!

Administrasie: Magda van Schalkwyk

Tel: (012) 420 4952

Faks: (012) 4205276

Epos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Epos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Kursus Inligting: Prof Malan Nel

Tel: (012) 420 4952

Epos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posadres: SBO/Excelsus, Posbus 12100, Hatfield, 0028.

Wie is ons?

Ons Strewe na uitnemendheid:

Lewenslange leer word meermale die sleutel tot goeie leierskap genoem.

bullet In die gemeente soveel meer. Dissipels leef, want hulle leer, want hulle luister.......
bullet In die Sentrum vir Bedienings Ontwikkeling help ons as kollegas mekaar om met ‘die genadegawe wat God gegee het’ te strewe na uitnemendheid in die bediening.

Wie leef, leer. Wie leer, leef.

KERNWAARDES VIR AANBIEDINGE

1   Teologiese, kontekstuele en praktykgerigte relevansie is die uitgangspunt vir alle aanbiedinge

2   Teologiese integriteit binne die gereformeerde tradisie, deskundigheid en kommunikatiewe vermoëns van aanbieders

3   Professionaliteit in inhoud en verpakking

4   Professionele bemarking

5   Sentrale en gedesentraliseerde aanbieding

6   Kognitiewe en affektiewe inhoud en uitkomste (praktykgerig)

7   Samewerking met ander instansies

ONDERRIGEENHEDE (OE) VIR BEDIENINGS ONTWIKKELING EN OOK BEHOUD VAN BEVOEGDHEID

In die lig van die besluite van die Kerkverband in hierdie verband, word hierdie program so ontwerp dat predikante onderrigeenhede kan verwerf. Uit die aard is onderrigeenhede meer vir kursusse met evaluering as byvoorbeeld vir seminare sonder evaluering. Hierdie eenhede word bereken teen 1 eenheid vir elke tien uur kontak met ‘n dosent en met materiaal. Hopelik sal dit ook die maatstaf wees wat uiteindelik deur die Algemene Sinode aanvaar word. Hierdie eenhede sal eers aan kursusse gekoppel word, wanneer die inhoud en lengte van aanbieding vasgemaak is. In die geval van die kursusse van die Sentrum vir Kontekstuele Bediening waar kursusse reeds oor 12 jaar aangebied word, is die getal hieronder waar van toepassing aangetoon.