Wie's hier?

Ons het 69 gaste aanlyn

Besoekers

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag240
mod_vvisit_counterGister225
mod_vvisit_counterHierdie week947
mod_vvisit_counterVerlede week1933
mod_vvisit_counterHierdie maand4601
mod_vvisit_counterVerlede maand8577
mod_vvisit_counterAlle dae601159

Aanlyn (20 minute gelede): 3
Jou IP: 34.229.24.100
,
Today: Jul 17, 2019

VBO NUUS

Neem asseblief kennis dat Excelsus se VBO-kursusse vir Maart gekanselleer is! In die plek daarvan word die volgende inligtingsessies gereël. Tydens dié sessies sal al jou vrae oor VBO beantwoord word. Jy sal ook geleentheid kry om vir die VBO puntestelsel te registreer (en terselftertyd vir jou bywoning ‘n paar punte te verdien!!). Laat weet asseblief of jy die geleentheid gaan bywoon deur ‘n e-pos of sms te stuur na dr Ferdie Clasen by Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien of 082 379 2458. Bywoning is gratis!

· Dinsdag, 17 Maart: Johannesburg (Bonaero Park)

· Woensdag, 18 Maart: Pretoria (Skuilkrans)

· Donderdag, 7 Mei: Potchefstroom (Potchefstroom-Oos)

Woon hierdie geleentheid by en maak seker dat jy goed ingelig is – VBO is immers nou vir altyd deel van dominees se lewens!!

Die Sentrum vir Kontekstuele Bediening en Sentrum vir Bedieningsontwikkeling

Excelsus

Jy word vriendelik uitgenooi na die volgende geleenthede/kursusse vir voortgesette bedieningsontwikkeling wat in Maart en April begin. Vir detail kan jy die betrokke kursus op die webbladsy van die Sentrum vir Kontekstuele Bediening (www.ccm.up.ac.za) oproep by Afrikaans >akademiese programme.

· Radio Kommunikasie (16 – 18 Maart 2009)

· Interkulturele Berading – ‘n Narratiewe Benadering (20 – 21 April 2009)

· Ontwikkeling van Kontekstuele Bedieninge: Misdaad in SA en die rol van die Kerk (18 April 2009)