Wie's hier?

Ons het 35 gaste aanlyn

Besoekers

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag111
mod_vvisit_counterGister365
mod_vvisit_counterHierdie week1416
mod_vvisit_counterVerlede week1721
mod_vvisit_counterHierdie maand6312
mod_vvisit_counterVerlede maand8868
mod_vvisit_counterAlle dae611738

Aanlyn (20 minute gelede): 7
Jou IP: 18.206.15.215
,
Today: Aug 23, 2019

Bybel-Media se funksie is om Christene vanuit die Woord van die Here toe te rus.

Dit is ons prioriteit om 'n vennoot vir die verskeidenheid aktiwiteite en dienste van die kerke in Suid-Afrika te wees. Vir dié doel ontwikkel ons gedrukte en elektroniese produkte, asook bedienings- en kursusmateriaal.

Ons webtuiste help besoekers om van al ons werksaamhede en produkte kennis te neem, en om gerieflik aanlyn aankope te doen.

Webbesoekers kan een van twee roetes kies:

  1. Besoek die e-winkel vir inligting oor 'n groot verskeidenheid Christelike boeke, CD's en DVD's en gebruik die portaal om direkte aankope te doen; of
  2. Besoek ons kursusse- en aktiwiteiteportaal vir inligting oor al die dienste, gemeente- en predikantehulp, kursusmateriaal en baie meer.

Jou vennoot in geloof en bediening is by www.bybelmedia.co.za

Titel Filter      Vertoon #  
# Artikel Titel Outeur
1 Twee splinternuwe boeke teen 'n winskoopprys! Chris van Wyk
2 Woord en fees - 2016 tot 2017 Chris van Wyk
3 Leesrooster - 2016 tot 2017 Chris van Wyk