Soek in vorige Kruisgewyse

Wie's hier?

Ons het 30 gaste aanlyn

Besoekers

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag167
mod_vvisit_counterGister309
mod_vvisit_counterHierdie week167
mod_vvisit_counterVerlede week1818
mod_vvisit_counterHierdie maand5639
mod_vvisit_counterVerlede maand8577
mod_vvisit_counterAlle dae602197

Aanlyn (20 minute gelede): 7
Jou IP: 54.172.234.236
,
Today: Jul 21, 2019

Waar woon die lidmate van die NG Kerk?

Meer as die helfte (55%) van die lidmate van die NG Kerk woon in voorstedelike gebiede en 27% woon in klein plattelandse en plattelandse streke. Lidmate in buitengewone gemeentes het afgeneem van 9% in 2000 tot 3% in 2004. Die kategorie is by die stedelike gemeentes in die 2006 opname gevoeg, aangesien die meeste van die gemeentes deel van naburige gemeentes , veral in stedelike gemeentes gewod het.

Die volgende kan uit die verspreiding van lidmate in die onderskeie sinodale streke afgelei word (laai die volledige artikel met tabelle en grafieke hier af):

  • ongeveer ‘n kwart van die lidmate is deel van klein plattelandse en plattelandse gemeentes;
  • meer as die helfte van die lidmate woon in voorstedelike gemeentes;
  • elke sinodale gebied het ‘n unieke samesteling. Die Hoëveld sinode is die mees verstedelik (94%) en die Noord Kaap het die meeste lidmate in plattelandse gemeentes (60%)
  • dit is baie moeilik om lidmate en gemeentes in terme van ‘n enkele of ‘n paar veranderlikes te beskryf. Elke gemeente het ‘n eie en unieke demografiese samestelling.