Kerkspieël

Kerkspieël doen reeds sedert 1981 sosiologies-demografiese navorsing om 'n spieëlbeeld van gemeentes en predikante vir die NG Kerk te gee.

Hier kan jy nou al die vorige Kerkspieël uitgawes aflaai.  Indien jy van die gegewens êrens gebruik, gee net erkenning aan Kerkspieël.  Jy is ook welkom om artikels wat van hierdie gegewens benut vir ons te stuur om vir plasing oorweeg te word.

Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Titel Filter      Vertoon #  
# Artikel Titel Outeur
1 Gemeentelewe deur die bril van gereelde kerkgangers Chris van Wyk
2 Pilot project- South African Church Life Survey Kobus Schoeman
3 Kerkspieël 2010 - Erediensbywoners Chris van Wyk
4 Kerkspieël 2011 - Die predikant: sy lewe en werksomgewing Kobus Schoeman
5 Kerkspieël by GDN - 1981-2006 Chris van Wyk