Wie's hier?

Ons het 9 gaste aanlyn

Besoekers

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag76
mod_vvisit_counterGister164
mod_vvisit_counterHierdie week1019
mod_vvisit_counterVerlede week1124
mod_vvisit_counterHierdie maand3189
mod_vvisit_counterVerlede maand3202
mod_vvisit_counterAlle dae630140

Aanlyn (20 minute gelede): 3
Jou IP: 3.233.215.231
,
Today: Feb 22, 2020

Bybel-Media se funksie is om Christene vanuit die Woord van die Here toe te rus.

Dit is ons prioriteit om 'n vennoot vir die verskeidenheid aktiwiteite en dienste van die kerke in Suid-Afrika te wees. Vir dié doel ontwikkel ons gedrukte en elektroniese produkte, asook bedienings- en kursusmateriaal.

Ons webtuiste help besoekers om van al ons werksaamhede en produkte kennis te neem, en om gerieflik aanlyn aankope te doen.

Webbesoekers kan een van twee roetes kies:

  1. Besoek die e-winkel vir inligting oor 'n groot verskeidenheid Christelike boeke, CD's en DVD's en gebruik die portaal om direkte aankope te doen; of
  2. Besoek ons kursusse- en aktiwiteiteportaal vir inligting oor al die dienste, gemeente- en predikantehulp, kursusmateriaal en baie meer.

Jou vennoot in geloof en bediening is by www.bybelmedia.co.za

Titel Filter      Vertoon #  
# Artikel Titel Outeur
1 Woord en fees – Advent 2019 tot Koninkrykstyd 2020 Chris van Wyk
2 Twee splinternuwe boeke teen 'n winskoopprys! Chris van Wyk
3 Woord en fees - 2016 tot 2017 Chris van Wyk
4 Leesrooster - 2016 tot 2017 Chris van Wyk