Wie's hier?

Ons het 6 gaste aanlyn

Besoekers

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag31
mod_vvisit_counterGister176
mod_vvisit_counterHierdie week567
mod_vvisit_counterVerlede week945
mod_vvisit_counterHierdie maand1512
mod_vvisit_counterVerlede maand2057
mod_vvisit_counterAlle dae621450

Aanlyn (20 minute gelede): 3
Jou IP: 3.95.131.208
,
Today: Des 12, 2019

Bybel-Media se funksie is om Christene vanuit die Woord van die Here toe te rus.

Dit is ons prioriteit om 'n vennoot vir die verskeidenheid aktiwiteite en dienste van die kerke in Suid-Afrika te wees. Vir dié doel ontwikkel ons gedrukte en elektroniese produkte, asook bedienings- en kursusmateriaal.

Ons webtuiste help besoekers om van al ons werksaamhede en produkte kennis te neem, en om gerieflik aanlyn aankope te doen.

Webbesoekers kan een van twee roetes kies:

  1. Besoek die e-winkel vir inligting oor 'n groot verskeidenheid Christelike boeke, CD's en DVD's en gebruik die portaal om direkte aankope te doen; of
  2. Besoek ons kursusse- en aktiwiteiteportaal vir inligting oor al die dienste, gemeente- en predikantehulp, kursusmateriaal en baie meer.

Jou vennoot in geloof en bediening is by www.bybelmedia.co.za

Woord en fees is ʼn hulpmiddel vir die voorbereiding van eredienste en die ontwikkeling van preke. Dit volg die seisoene van die kerkjaar en maak gebruik van die teksrooster Revised Common Lectionary, Jaar C.

Die liturgiese voorstelle gee riglyne wat die gebruiker sal help om weeklikse eredienste makliker voor te berei. Woord en fees sluit aan by die seisoene van die kerkjaar. Vir elke seisoen is daar ʼn basisliturgie wat as raamwerk vir die hele seisoen dien.

Agter in die boek is daar liturgieë vir spesiale geleenthede, soos die doop, die nagmaal, begrafnisse en dankoffertyd.

Woord en fees kan gebruik word saam met die ander publikasie in die reeks, naamlik Leesrooster vir lidmate.
Bestel by Bybel-Media.

Laai hier die lys met fokustekste af: Fokustekste - 2019-2020 - Jaar A


Spesiale aanbod tot 31 Oktober 2018

Woord-en-FeesWoord en Fees 2019

Spesiale prys: R280.00

Gewone prys: R320.00

KOOP HIER

Vir die voorbereiding van eredienste en ontwikkeling van preke. Op die kerkjaar gebaseer. Strek vanaf Advent 2018 tot Koninkrykstyd 2019.

Leesrooster-vir-lidmateLeesrooster vir lidmate 2019

Spesiale prys: R90.00

Gewone prys: R120.00

KOOP HIER

Leesrooster vir lidmate 2019 Oordenkings vir lidmate gegrond op die kerkjaar. Lees en leer ken die Bybel
oor drie jaar in sy groter omvang. Vir gebruik by stiltetyd, huisgodsdiens en groepbyeenkomste.

Vir meer inligting en bestellings, kontak asb BYBEL-MEDIA HANDEL by 0860 26 33 42 of  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien . Besoek gerus ook ons webblad by bybelmedia.org.za

Woord en fees –
Preekstudie Advent 2016 – Koninkrykstyd 2017

Woord en fees - Preekstudie Advent 2016 tot Koninkrykstyd 2017

Prys: R280.00

KOOP HIER

Woord en fees – Advent 2016 tot Koninkrykstyd 2017 – is ʼn hulpmiddel vir die voorbereiding van eredienste en die ontwikkeling van preke. Dit volg die seisoene van die kerkjaar en maak gebruik van die teksrooster Revised Common Lectionary, Jaar A.

Woord en fees kan gebruik word saam met die ander publikasie in die reeks, naamlik Leesrooster vir lidmate.

Leesrooster
- Advent 2016 tot Koninkrykstyd 2017

Leesrooster - Advent 2016 tot Koninkrykstyd 2017

Prys: R80.00

KOOP HIER

Nuwe ontwerp en aanslag

• Die fokus val nou meer op bruikbaarheid.

• Die bydraes is daarom baie meer kernagtig.

• Elke week se bydraes strek oor slegs 2 bladsye.

Leesrooster vir lidmate  – Advent 2016 tot Koninkrykstyd 2017 – volg die seisoene van die kerkjaar en maak gebruik van die erkende teksrooster Revised Common Lectionary, Jaar A. Dit moedig lesers aan om die feeste, gebruike en gewoontes van die kerkjaar te vier en te ervaar.

Leesrooster vir lidmate kan gebruik word saam met die ander publikasie in die reeks, naamlikWoord en fees.