Wie's hier?

Ons het 10 gaste aanlyn

Besoekers

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag331
mod_vvisit_counterGister443
mod_vvisit_counterHierdie week1214
mod_vvisit_counterVerlede week3121
mod_vvisit_counterHierdie maand4795
mod_vvisit_counterVerlede maand10132
mod_vvisit_counterAlle dae675346

Aanlyn (20 minute gelede): 3
Jou IP: 3.228.11.9
,
Today: Aug 11, 2020

Aangebied deur: 

Julian Müller & Lourens Human 

Hierdie werkswinkel is interaktief. Dit behels praktiese oefeninge, rollespel, asook die deel van persoonlike ervaringe met die res van die groep. Dit is gebaseer op die teologie van verbeelding, soos dit veral deur Walter Brueggemann ontwikkel is. Hierdie uitgangspunte word dan geïntegreer met pastorale terapeutiese vaardighede.

Die kursus word vanjaar vir die 10de keer aangebied.

Kursus datums: 20 - 22 Augustus 2012

Kursus inhoud:

Proff Julian Müller en Lourens Human werk alreeds lank as ‘n span saam in die aanbieding van narratiewe terapeutiese kursusse en werkswinkels. Hulle het saam al heelwat gepubliseer, asook ‘n narratiewe terapeutiese benadering ontwikkel wat toegepas kan word op beide pastorale werk en sielkunde. Lourens Human is ‘n gekwalifiseerde Praktiese Teoloog en tans Professor in die Departement Sielkunde (Universiteit van Pretoria). Julian Müller is professor in die Departement Praktiese Teologie en tans Adjunkdekaan van die Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria.

Die werkswinkel van 20 - 22 Augustus bou veral op twee tradisies:

  • Die narratiewe benadering tot terapie (Bv. Freedman en Combs; White; Epston)
  • Die teologie van verbeelding van Walter Brueggemann

Wie kan inskryf?       Persone wat beskik oor ten minste ‘n B-graad en wat in ‘n pastorale omgewing werksaam is.

Predikante wat inskryf ka nook met die kursus VBO-punte verdien

Plek:                      Pretoria

Kursusfooie: R1000-00 (sluit in: kursus materiaal, verversings, 2 middagetes asook sertifikaat)

Registrasie: Skakel vir Leatitia Liebenberg by 012 420 2669 (08:30- 13:30)

Persone wat voor einde Junie 2007 registreer, kry ‘n spesiale tarief van R800-00.

Vir enige navrae, skakel:

Julian Müller   0828254661 of 012 420 2700/2669

Lourens Human  0829070229 of  012 420 3685