Wie's hier?

Ons het 8 gaste aanlyn

Besoekers

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag22
mod_vvisit_counterGister53
mod_vvisit_counterHierdie week139
mod_vvisit_counterVerlede week704
mod_vvisit_counterHierdie maand2062
mod_vvisit_counterVerlede maand3811
mod_vvisit_counterAlle dae625811

Aanlyn (20 minute gelede): 2
Jou IP: 3.233.219.101
,
Today: Jan 21, 2020
Uit ons terugvoer van Afrikaanssprekende pastors wat die Engelse kursus in Leierskap bygewoon en voltooi het, is dit duidelik dat hulle dit geniet het en deur ander kulture verryk is. Soveel so dat die dosente in die kursus  besluit het om binne die karakter van die ontwikkeling van missionale leierskap hierdie jaar net een kursus aan te bied en dit wel sover moontlik tweetalig.

Hiermee nooi ek jou namens die ondergenoemde dosente uit om vir hierdie verrykende kursus te registreer. Predikante van die NG Kerk kry volle VBO-erkenning (vir twee jaar) vir deelname en suksesvolle voltooiing van die kursus.

Omdat die Engelse kursus eerste begin en daar reeds 9 inskrywings was, moes ek hiermee die datums van die Afrikaanse kursus verander. Die datums van die kontakweke en dosente is:

Kontakweek 1: 22 - 25 Augustus 2011:   Willem Nicol en Stephan Joubert

Kontakweek 2: 21 - 24 November 2011: Zander vd Westhuizen

Kontakweek 3: 23 - 26 Januarie 2012: Pieter Oberholzer

Kontakweek 4: 16 - 19 April 2012: Nelus Niemandt

Kontakweek 5: 20 - 23 Augustus 2012: Lieneke Neethling

Kontak ons gerus.

Web: www.ccm.up.ac.za of Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Saam in sy diens.

Malan Nel

Direkteur

Sentrum vir Kontektuele Bediening

Fakulteit Teologie, UP