10 September 2009
Posted in
Dienste -
Boeke
Ek het 'n navraag gekry oor gratis boeke op die Internet.
Hier is 'n klein seleksie.
Laat weet vir ons van ander webtuistes wat ons ook hier kan plaas.
Doen dit sommer aan die onderkant van dié artikel by Comments.
- Public Domain boeke van biblioteke reg deur die wêreld.
- Die Free Library met 'n groot afdeling Teologiese en Christelike boeke en artikels. Soek per titel, outeur, sleutelwoord of tydskrif.
- Die Online Christian Library met 37 afdelings waar vir Teologiese en Christelike boeke en artikels gesoek kan word.
- Projek Gutenberg wat veral klassieke tekste het.
- Christian Classics Ethereal Library met 'n groot versameling Christelike klassieke tekste.
- Gratis teksboeke en Christelike boeke.
- Gratis tegniese boeke.
- Meer as 24 000 gratis boeke oor allerlei gesorteer volgens outeur of titel.
- Die Internet Public Library wat boeke kategoriseer volgens die kunste en menslike wetenskappe, besigheid, rekenaars, godsdiens ens. en ook 'n paar spesiale versamelings.
- Die World Public Library met meer as 500 000 boeke in meer as 100 tale (dit is nie tikfoute nie!) waarvoor jy 'n week opsy sal moet sit net om oppervlakkig daarna te kyk.
- En moenie die Hidden Internet vergeet nie - dis massief, haas onoorsigtelik!
Geniet!
< Vorige | Volgende > |
---|