FORUM 2014

Frederick Marais en Nico Simpson gesels oor innovasie aan die hand van voorleggings. Ons respondeer daarop met die volgende opmerkings oor wat ons kan doen om die kerk se kultuur meer innoverend te maak:

  • No concern over Intellectual Property
  • Leer om te prototype
  • Ruimte kry by die hiërargie
  • Kultuur van No-Failure
  • Meer geleentheid vir dinkskrums
  • Observe the Obvious
  • Skep spaces vir innovasie
  • Begroot daarvoor
  • Reverse mentoring
  • Relevant to the customer
  • Unavoidable transparent feedback loops (hand op ’n warm plaat!)
  • Dink oor God as Innoveerder
  • Embrace the crazy ones
  • Embrace disruptive innovation
  • Just Do it (Nike)
  • Respek vir die geskiedenis