AddThis Social Bookmark Button

LuisterBuitebladChris van Wyk het besluit om sy Bybelskool.com materiaal beskikbaar te stel in die vorm van 'n stiltetyd boekie. Hy gebruik die gedeeltes wat deur die RCL se fokustekste voorgestel word, soos deur Communitas en Bybel-Media ingespan word. Dit is in pdf formaat sodat lidmate dit gedurende die week kan gebruik in voorbereiding vir die prediking vir dié gemeentes wat die leesrooster gebruik. Geniet. Dit is gratis.

Gaan na http://ngkerksomerstrand.co.za/stiltetyd-derde-kwartaal-2016-volgens-rcl/ om dit af te laai.

Add comment


Security code
Refresh