Wie's hier?

Ons het 22 gaste aanlyn

Besoekers

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag197
mod_vvisit_counterGister250
mod_vvisit_counterHierdie week884
mod_vvisit_counterVerlede week1576
mod_vvisit_counterHierdie maand2898
mod_vvisit_counterVerlede maand3731
mod_vvisit_counterAlle dae464730

Aanlyn (20 minute gelede): 5
Jou IP: 54.92.201.232
,
Today: Des 13, 2017
AddThis Social Bookmark Button

Spesiale aanbod

Jou laaste kans om te bestel. Aanbod sluit 6 Oktober 2017.

Woord en fees – Preekstudie Advent 2017 – Koninkrykstyd 2018

Woord en fees

 

Preekstudie Advent 2017 – Koninkrykstyd 2018

AFSLAGPRYS: R280.00

GEWONE PRYS: R310.00 

Woord en fees – Advent 2017 tot Koninkrykstyd 2018 – is ʼn hulpmiddel vir die voorbereiding van eredienste en die ontwikkeling van preke. Dit volg die seisoene van die kerkjaar en maak gebruik van die teksrooster Revised Common Lectionary, Jaar A.

Woord en fees kan gebruik word saam met die ander publikasie in die reeks, naamlik Leesrooster vir lidmate.

BESKIKBAAR OKTOBER 2017

KOOP NOU >>

Leesrooster - Advent 2017 tot Koninkrykstyd 2018

Leesrooster vir lidmate 

 

Advent 2017 tot Koninkrykstyd 2018

AFSLAGPRYS: R80.00

GEWONE PRYS: R110.00

Nuwe ontwerp en aanslag

• Die fokus val nou meer op bruikbaarheid.

• Die bydraes is daarom baie meer kernagtig.

• Elke week se bydraes strek oor slegs 2 bladsye.

Leesrooster vir lidmate  – Advent 2017 tot Koninkrykstyd 2018 – volg die seisoene van die kerkjaar en maak gebruik van die erkende teksrooster Revised Common Lectionary, Jaar A. Dit moedig lesers aan om die feeste, gebruike en gewoontes van die kerkjaar te vier en te ervaar.

Leesrooster vir lidmate kan gebruik word saam met die ander publikasie in die reeks, naamlik Woord en fees.

BESKIKBAAR OKTOBER 2017

KOOP NOU >>

Vir meer inligting en bestellings, kontak asb vir BYBEL-MEDIA HANDEL by 0860 26 33 42 of .">. Besoek gerus ook ons webblad by bybelmedia.org.za

Attachments:
FileBeskrywingFile size
Download this file (Woord en Fees 2017-2018 - tekste.doc)Woord en Fees 2017-2018 - tekste.docOpgedateer - 17 Desember se teks is 1 Tess. 5:16-24 (nie Johannes 1)131 Kb

Add comment


Security code
Refresh