AddThis Social Bookmark Button
Woord en fees –
Preekstudie Advent 2016 – Koninkrykstyd 2017

Woord en fees - Preekstudie Advent 2016 tot Koninkrykstyd 2017

Prys: R280.00

KOOP HIER

Woord en fees – Advent 2016 tot Koninkrykstyd 2017 – is ʼn hulpmiddel vir die voorbereiding van eredienste en die ontwikkeling van preke. Dit volg die seisoene van die kerkjaar en maak gebruik van die teksrooster Revised Common Lectionary, Jaar A.

Woord en fees kan gebruik word saam met die ander publikasie in die reeks, naamlik Leesrooster vir lidmate.

Comments  

 
0 # HennieSrHennieSr 2017-08-24 06:45
Dankie vir al jou harde werk met hierdie werf. Wanneer sal 2017 -2018 se Woord en fees te koop wees? Mooi loop.
Reply | Reply with quote | Quote
 
 
0 # Woord en Fees 2018Webmeester 2017-08-28 09:02
Hi Hennie - ek sal 'n beriggie plaas as dit te koop is. Dit sal nie voor Oktober wees nie.
Reply | Reply with quote | Quote
 

Add comment


Security code
Refresh