September 2012

AddThis Social Bookmark Button
Die gesprek oor missionale kerk­wees is aan die orde van die dag.

Van alle kante word die implikasies van die missio Dei vir die praktyk van kerkwees bedink. Die vorming van ’n missionale gemeente­kultuur veronderstel immers ’n diepliggende paradigmaskuif. Binne die ekumeniese Suider-Afrikaanse Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes (SAVGG) word dikwels hierna verwys as die skuif vanaf “instandhouding” na “gestuurdheid”.

Dié skuif is besig om gemeentes se identiteit, etos en praktyk op beslissende wyses te verander. Dit verander die onderliggende “manier van verstaan”, die onuitgesproke aannames en die insig in en oor die kerk. Dit is ’n nuwe spel met nuwe spelreëls.

Vroeër het Kruisgewys aandag gegee aan die Godsbegrip van die missio Dei (2008), en die pastoraat in gestuurde gemeentes (2007).

Hierdie Kruisgewys wil die fokus laat val op hoe die teologie van die missio Dei die bedieningspraktyk van gemeentes beïnvloed.

Attachments:
FileBeskrywingFile size
Download this file (Artikelredakteur.doc)Artikelredakteur.docChris van Wyk en Pieter Fourie35 Kb
Download this file (Boekbekendstelling.doc)Die coolste planWaldemar Stumpfe en Heinrich Viljoen29 Kb
Download this file (Die Bosveldse tentmaker.doc)Die Bosveldse tentmaker-boer.docFrederick Marais in gesprek met Hannes Peens35 Kb
Download this file (Gemeentes se finansiële status quo.doc)Gemeentes se finansiële status quo – ondenkbaar!Gerhard Botha40 Kb
Download this file (Om missionaal MIV-vaardig te wees.doc)Om missionaal MIV-vaardig te wees.docLyn van Rooyen37 Kb
Download this file (Predikante as tentmakers.doc)Predikante as tentmakers – hoe volhoubaar?Japie Coetzee39 Kb
Download this file (Predikantsopleiding en die drie publieke sfere van teologie.doc)Predikantsopleiding en die drie publieke sfere van teologie.docNico Koopman38 Kb
Download this file (Só raak ontvolking plattelandse kerk.doc)Só raak ontvolking plattelandse kerk.docDanie Mouton42 Kb
Download this file (Van instandhouding na gestuurdheid.doc)Van instandhouding na gestuurdheid.docNelus Niemandt en Kristy Claassen42 Kb
Download this file (Verskil finansiële bestuur in gestuurde gemeente.doc)Verskil finansiële bestuur in ’n gestuurde gemeente?Miles Griffiths en Gert Cordier45 Kb