AddThis Social Bookmark Button

Die September Kruisgewys van 2009 fokus op klein gemeentes. In die regterkantste module kan die artikels in Kruisgewys 9/3 (en die voriges) elektronies afgelaai word.

Ek het nog ongeveer 40 artikels hier geplaas op die webtuiste, met 'n wye reeks ekstra perspektiewe en hulpmiddels.  Lees en laai af na hartelus.

En ek vra vriendelik, lewer kommentaar hier op die webtuiste oor jou ervarings in en van klein gemeentes.  Ons sal veral graag stories van klein gemeentes hier wil plaas.

Add comment


Security code
Refresh