AddThis Social Bookmark Button
Kruisgewys is 'n gratis tydskrif wat 6 keer 'n jaar verskyn.

Dit word in samewerking met GDN deur Bybel-media uitgegee en versprei en aan alle leraars van die NG Kerk, VG Kerk Kaapland en die NH Kerk gestuur.  Daar kan ook ingeskryf word by Bybel-Media: Danny Fourie.

Webmeester: Chris van Wyk